SFr. 22.50
€ 24.30
BTC 0.0004
LTC 0.342
ETH 0.0071


bestellen

Artikel-Nr. 30934926


Diesen Artikel in meine
Wunschliste
Diesen Artikel
weiterempfehlen
Diesen Preis
beobachten

Weitersagen:



Autor(en): 
  • Bert Snyman
  • Drukgang 
     

    (Buch)
    Dieser Artikel gilt, aufgrund seiner Grösse, beim Versand als 2 Artikel!


    Übersicht

    Auf mobile öffnen
     
    Lieferstatus:   i.d.R. innert 14-24 Tagen versandfertig
    Veröffentlichung:  Mai 2020  
    Genre:  Romane, Erzählungen, Gedichte 
    ISBN:  9780620880213 
    EAN-Code: 
    9780620880213 
    Verlag:  Awareness Publishing 
    Einband:  Kartoniert  
    Sprache:  Afrikaans  
    Dimensionen:  H 229 mm / B 152 mm / D 14 mm 
    Gewicht:  363 gr 
    Seiten:  268 
    Bewertung: Titel bewerten / Meinung schreiben
    Inhalt:
    WAT HET VAN GRIETA GEWORD!!!!?Een van ons grootste natuur-erfenisse word deurlopend bedreig, met die ondenkbare gevolg dat hierdie erfenis daarmee heen sal wees indien "Sleg" vir "Goed" sou oorwin. Hierdie speurroman speel in die Kaap af met een van die groot sosiale knelpunte in Suid-Afrika, sowel as heelparty ander Afrika-lande, as die onderliggende tema.Harry, ons held, word deur 'n redelike ongewone psigiese situasie gekonfronteer, een wat hy nie op sy eie, anders as met sy speursake, kan aanspreek nie. Die onvoorspelbaarheid van gebeure, ervarings, en die gevolge daarvan, betrap die gesoute speurder, sy groot liefde, sy bondgenote, en selfs "Die Vark In Die Verhaal" telkens onkant. Op geen stadium kan ons eers probeer om 'n voorspelling met betrekking tot die uiteinde van hierdie verhaal te waag nie. Dit is dus geen verrassing wanneer die storielyn telkens 'n ander wending inneem nie."Wat het van Grieta geword?" is die groot vraag reg aan die begin van de verhaal, en die antwoord daarop word eers bykans aan die einde van "DRUKGANG" beantwoord. Intussen gaan maak die verhaal ook 'n interressante draai in die Noord-Kaap van die 1800's...en steeds is die onsekerheid deurlopend teenwoordig. "DRUKGANG" is 'n lekker "Goed vs Sleg" verhaal, só relevant in die hedendaagse wêreld, en die antwoord met betrekking tot wie as oorwinnaar uit die stryd gaan tree, bly tot in die laaste paragraaf onbeantwoord.Hierdie is verseker een van daardie verhale wat jou na meer van Harry Markotter se toekomstige speurervarings sal laat soek. Wie in "DRUKGANG" is "Goed", en wie is "Sleg?" On sweet nie altyd nie, en soms word ons teleurgestel. Was Harry se onder-skeidingsvermoë akkuraat? Die verantwoordelikheid wat op sy skouers rus is massief.

      



    Wird aktuell angeschaut...
     

    Zurück zur letzten Ansicht


    AGB | Datenschutzerklärung | Mein Konto | Impressum | Partnerprogramm
    Newsletter | 1Advd.ch RSS News-Feed Newsfeed | 1Advd.ch Facebook-Page Facebook | 1Advd.ch Twitter-Page Twitter
    Forbidden Planet AG © 1999-2024
    Alle Angaben ohne Gewähr
     
    SUCHEN

     
     Kategorien
    Im Sortiment stöbern
    Genres
    Hörbücher
    Aktionen
     Infos
    Mein Konto
    Warenkorb
    Meine Wunschliste
     Kundenservice
    Recherchedienst
    Fragen / AGB / Kontakt
    Partnerprogramm
    Impressum
    © by Forbidden Planet AG 1999-2024